Olieverf
met ‘n storie
Ek is ‘n kunstenaar van Orania en skilder hoofsaaklik in olieverf. Gelei deur Orania se unieke gemeenskap en die Bo-Karoo se skoonheid, skilder ek graag portrette en landskappe. Elke landskap en elke portret is ‘n oordenking van die Skepper se volmaaktheid.

Ek skilder
wat my laat stilstaan
My inspirasie lê in die mooi van die klein en alledaagse dinge. Orania se natuurskoon is vir my ‘n onuitputlike bron van inspirasie. Die Oranjerivier, die koppies, geliefde gesigte en stil oomblikke word deur olieverf vasgevang en bewaar.

Maak kontak as jy ‘n spesifieke skildery in gedagte het.
Kommissiewerk sluit in: Portrette, landskappe en stillewes.

Maak kontak per e-pos en verduidelik jou behoeftes

Ontvang 'n persoonlike kwotasie

Ek begin met die skilderproses

Jou geraamde portret word veilig afgelewer
Kom ontmoet my
en beleef die kuns
Ek is betrokke by OKeR Beeldende Kunste en geloof in die waarde van gemeenskap en kuns-omgewing.
Lid van OKeR
6 November 2026

8 Augustus 2026
Huppelkind
Dinee
6 November 2026
Afriforum
Teater
Kom ons gesels
oor kuns
Wil jy meer oor ‘n beskikbare kunswerk weet, ’n portret laat skilder of my werk in persoon besigtig? Stuur gerus vir my ‘n boodskap.